Nashville Internasionale Lughawe

Nashville Internasionale Lughawe
internasionale lughawe, lughawe, kommersiële verkeer vliegveld
Datum van stigting of ontstaan1936, 12 Januarie 1937Wysig
Vernoem naNashvilleWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidNashvilleWysig
Geografiese ligging36°7′36″N 86°40′55″WWysig
EienaarNashvilleWysig
OperateurMetropolitan Nashville Airport AuthorityWysig
Openingsdatum1936Wysig
Plek wat deur vervoerspilpunt bedien wordNashvilleWysig
Verbind metToronto Pearson Internasionale Lughawe, San Francisco Internasionale Lughawe, Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe, Punta Gorda Airport, St. Petersburg–Clearwater International AirportWysig
Amptelike webwerfhttp://www.flynashville.comWysig
Toestand van gebruikin gebruikWysig
Aanloopbaan02C/20C, 02L/20R, 02R/20L, 13/31Wysig
FAA airport codeBNAWysig
IATA-lughawekodeBNAWysig
ICAO-lughawekodeKBNAWysig
Map

Nashville Internasionale Lughawe is 'n openbare/militêre lughawe in die suidoostelike deel van Nashville, Tennessee, Verenigde State. Sy oorspronklike naam toe dit in 1937 geopen is, was Berry Field, waaruit sy ICAO- en IATA- identifiseerders afgelei is. Die huidige terminaal is in 1987 gebou, en die lughawe het sy huidige naam in 1988 gekry. Nashville Internasionale Lughawe het vier aanloopbane en beslaan 1 843 ha grond.[1]

Die lughawe word bedien deur 30 lugrederye, 26 passasiers en 4 slegs-vrag (waarvan 7 buitelandse lugrederye is) en bied 585 daaglikse aankoms- en vertrekvlugte met direkte vlugte na 101 lughawens in Noord-Amerika en Europa. Joint Base Berry Field, voorheen Berry Field Air National Guard Base is geleë op Nashville Internasionale Lughawe. Die basis is die tuiste van die 118ste vleuel en die 1/230ste lugkavalerie-eskader Tennessee Army National Guard.[2]

  1. "BNA airport data at skyvector.com". skyvector.com. Besoek op 25 Augustus 2022.
  2. "Tennessee Army National Guard Aircraft Arrive at Joint Base Berry Field". dvidshub.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2021. Besoek op 16 Oktober 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search